watermark logo

Up next


Demi Lee Moore - Hart Breek (Amptelike Musiekvideo)

2 Streams
Hotney
5
Published on 03/21/24 / In World / Pop

Koop/Luister 'Hart Breek' hier - https://DemiLeeMoore.lnk.to/HartBreek

Volg Demi Lee Moore op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/DemiLeeMooreSA
Instagram - https://www.instagram.com/demilee.moore/
TikTok - https://www.tiktok.com/@demileemooresa?_t=8hn65L2iU0k&_r=1
_______________________________________

Lirieke:

Ek kan jou voel as jy na my kyk
Trek my in, neem jou tyd,
Ek wil nie hier uit
Ek kan jou voel oor my hele lyf
Dis jou oë wat so praat,
Neem my vêr en wyd

Want elke keer as ek voluit sing
Voel dit reg, hou my hier
Want dit maak net sin

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in draai my uit,
Ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val,
Dan moet jy net weet
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek
Oh Oh Oh
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek

Steeds my beste vriend en wil net hier bly
Jy is als, ek kan net nie genoeg van jou kry
Ek weet mense gooi woorde
So heen en weer
Maar as jy praat, gee jy raad,
Ek wil meer van jou leer

Want elke keer as ek voluit sing
Voel dit reg, hou my hier
Want dit maak net sin

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in draai my uit,
Ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val,
Dan moet jy net weet
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek
Oh Oh Oh
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek

Oh Oh Oh
Doen my 'n guns, ek will vra
Dat jy tog net nie my hart breek

Al dans ek nie, dans ek saam met jou
Draai my in draai my uit,
Ek wil vashou aan jou
En as jy voel ek gaan val,
Dan moet jy net weet
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek
Oh Oh Oh
Doen my 'n guns, ek wil vra
Dat jy tog net nie my hart breek

Geskryf deur: Emil Paul & Demi Lee Moore

Show more
0 Comments sort Sort By

Up next