watermark logo

Up next


Die Heuwels Fantasties & Appel - Nora Vlok

5 Streams
Hotney
5
Published on 03/21/24 / In World / Pop

Nora Vlok stream nou oral : https://distrokid.com/hyperfol....low/dieheuwelsfantas

Reggisseur en Verfilming : Damiane van Reenen
Nora Vlok vertolk deur : Marguerite van Eeden
Mede-Regisseuse & Stilering : Mienke Ehlers
Kleur: Jarryd du Toit
Grimering : Leney Vercellotti
Assistente : Hendrik Niewoudt en Pieter Booysen
Agter die Skerms : Roy Harris
Babe dankie vir die Cherrypicker deur Hannu Kruger by Sterling Access en Laerskool Welgemoed vir die veld waar ons geskiet het dit word opreg waardeer! Gekerfde Senuwees almal :-)

Lirieke:

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Sy word nie oud nie
Sy word wys
Haar hart is groot
Maar die geduld is klein
Sy klap ’n toon
Tot waar sy gaan
Haar voete die weet
Waar kom sy vandaan

So as jy dink
Jy’s man genoeg
Stap dan nader en
Skraap jou gemoed

Tel jou woorde
Wakker slaap
Ken jy vir Nora?
Sy vat raak

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Vra maar haar ma hulle
Lewe op genade
Spaar al jou trane
Daar is water in die krane
Selfde boot
Ander oseaan
Nora Vlok waar kom jy vandaan?

As jy dink
Jy’s man genoeg
Stap dan nader
Skraap jou gemoed

Tel jou woorde
Wakker slaap
Ken jy vir Nora?
Sy vat raak

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora
Nora Vlok

Vra maar haar ma hulle
Lewe op genade
Spaar al jou trane
Daar is water in die krane
Selle boot
Ander oseaan
Nora gaan nie
Waar die strome gaan

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Show more
0 Comments sort Sort By

Up next