watermark logo

Up next


Eloff - ATKV (Official Music Video)

3 Streams
Hotney
5
Published on 03/21/24 / In World / Pop

Official Music Video for "ATKV" by Eloff.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/EHE

Follow Eloff on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/Eloff....-Musiek-108564354968
Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/
Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/

Director: Kyle White
DOP: Kyle White
Producer: Nick Jordaan
Production Manager: Amiel Gopal
Production Assistant: Hugo Ludik
Makeup Artist: Mionette Short
Grip: Sipho Tyatyantsi
Grip: Patrick Kondowe

Editor: Kyle White
Colourist: Kyle White

Models:
Marushke Nel
Marisia Wood
Sonel van der Walt
Coenette de Beer
Behind the Scenes: Gabriel Mc Creadie

ATKV - Lirieke

Sy’s die joolkoningin in Pretoria
Boudjies wat so lekker spring
Sy’s die droom van elke
Eerste, tweede, derde jaar
Meeste manne is te min
My tjom
Die manne is te min
Vir ‘n mooi joolkoningin in Pretoria
Moet jy darem vas kan dans
Na jouself kyk, rof lyk, as jy ‘n jean mooi kan dra
Het jy ‘n halwe kans
Soek ek
‘n Halwe kans
Om te wys
Hoe ‘n droomvakansie moet lyk

Sy’s Afrikaans
Sy’s ‘n Tien
Die mooiste wat ek al gesien het
Sy’s ‘n Kunswerk
So flippen Vars
‘n Marula Springbok
So blerrie skaars
Sy’s my ATKV
Somervakansie by die see
Sy’s die reënboog na die donderweer
Sy’s my ATKV

Sy’s my chip & dip, tjoppie flip, cocktail sip
Die onderkant van ‘n King Cone
Tequila se sout, my klippies se Coke
Die Jimmy’s sous vir my t-bone
Jimmy’s sous
Vir my t-bone
Van Buffelspoort tot Timbuktu
Dis hoe vakansie moet proe

Sy’s Afrikaans
Sy’s ‘n Tien
Die mooiste wat ek al gesien het
Sy’s ‘n Kunswerk
So flippen Vars
‘n Marula Springbok
So blerrie skaars
Sy’s my ATKV
Somervakansie by die see
Sy’s die reënboog na die donderweer
Sy’s my ATKV

Sy’s Afrikaans
Sy’s ‘n Tien
Die mooiste wat ek al gesien het
Sy’s ‘n Kunswerk
So flippen Vars
‘n Marula Springbok
So blerrie skaars
Sy’s my ATKV
Somervakansie by die see
Sy’s die reënboog na die donderweer
Sy’s my ATKV
Sy’s die reënboog na die donderweer
Sy’s my ATKV
Sy’s die reënboog na die donderweer
Sy’s my ATKV

Official Music Video by Eloff performing ATKV. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
http://vevo.ly/izRW1n

#Eloff, #ATKV, #Hittegolf

Show more
0 Comments sort Sort By

Up next