watermark logo

Up next


Hey Sonneblom - Droomsindroom (Official Music Video)

5 Streams
Hotney
5
Published on 03/21/24 / In World / Pop

Ly jy aan die DROOMSINDROOM?
Volg ons op:
Instagram: https://instagram.com/droomsindroom
Facebook: https://www.facebook.com/droomsindroom

Lirieke:
Twee bottels lê in die sand.
Hittegolwe gooi my rond. Ek voel jou hand;
Druk styf teen myne.
Leef tussen die lyne.
Ek raak verlore in jou oë (oë)

Hey Sonneblom,
Ek wag vir jou op die horison.
Mag dit lank vat voor jy agterkom,
hoe mooi jy skyn my Sonneblom.

Leë bottels lê in die sand.
Blompatrone teen die muur. Ek voel jou hand;
Druk styf teen myne.
Geïnkde lyne.
Trek my nader aan jou oë. (ohh)

Hey Sonneblom,
Ek wag vir jou op die horison.
Mag dit lank vat voor jy agterkom,
hoe mooi jy skyn my Sonneblom.

As ek wakker raak langs jou.
Sit ek vas in die oggend en ohh ek onthou.
(Ohh, ohh)

Hey Sonneblom,
Ek wag vir jou op die horison.
Mag dit lank vat voor jy agterkom,
hoe mooi jy skyn my Sonneblom.



'n GROOT dankie aan die span wat hierdie musiekvideo moontlik gemaak het!

Director: Rubén van Vuuren
D.O.P.: Rubén van Vuuren
Extra footage: Stefan de wet
Extra footage color grade: Michael Nieuwoudt
Editor: Rubén van Vuuren

Spesiale dankie aan Mooinooi Spar en Mooinooi Total Garage, asook
Zenobia Botha vir die "location scouting".
Natuurlik ook 'n groot dankie aan Joe Thomas van die Elandskraal gemeenskap, dat ons op sy beeldskone Sonneblom plaas kon skiet🌻

Show more
0 Comments sort Sort By

Up next