watermark logo

Up next


Prop - Kwaaitjie (Official Music Video)

3 Streams
Hotney
5
Published on 03/21/24 / In World / Pop

Official Music Video for "Kwaaitjie" by Prop. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Kwaaitjie

Follow Prop op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/profi....le.php?id=1000636017
Instagram - https://www.instagram.com/prop_ski/
Tiktok: https://www.tiktok.com/@prop_ski?_t=8UIoJbh5a3K&_r=1
Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/prop/

Starring: Prop, Amoré Haarhoff, Hamilton Wessels, Vanes-Mari du Toit, Ashin Afrika, Bennie Kotze, Mirvan Diedericks, Johndré Lomas, Lonita Swift, Shan Read, Yanik Momsen.

Produced by ETG Media Directed & Shot by Eric T. Graham Line Producer & Grip: Tehan Buys
Make-up: Fafa de Klerk Edit and Colorgrade: Eric T. Graham

Kwaaitjie - Lirieke

Kwaaitjie, ek sê vir jou
Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou
Lippies rooi, hare mooi
Alles sit op die regte plek my nooi
Kwaaitjie, ek sê vir jou
‘n Man se bloeddruk sal nie hou
Lippies fyn, lyfie klein
En daai jeantjie sit so styf

Kwaaitjie-Meraaitjie
Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan

Kwaaitjie, ek sê vir jou
Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou
Jy hou van braai, is lekker kwaai
Al die regte blare in jou slaai
Kwaaitjie, ek sê vir jou
‘n Man se bloeddruk sal nie hou
Dis lekker kry, ek en jy
En daai jeantjie sit so styf

Kwaaitjie-Meraaitjie

Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Daai tingeling sal jy

Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die tingeling?
Die doem, die dwa, die tromborsklop
Hoe nou gemaak met die ligte kop?
Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die tingeling?
Die doem, die dwa, die tromborsklop
Hoe nou gemaak met die ligte kop?

Kwaatjie ek sê vir jou
Jy’t alles wat ʼn jong man sal laat trou
Maar daai tingeling sal jy moet weg hou

Kwaaitjie-Meraaitjie

Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Daai tingeling sal jy moet laat staan

Music video by Prop performing Kwaaitjie. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ML Musiek

http://vevo.ly/IHqTaq

#Prop #Kwaaitjie #SingHoopWeerklink

Show more
0 Comments sort Sort By

Up next