watermark logo

Up next


Chris Steyn - Helemal (Amptelike Musiekvideo)

3 Streams
Hotney
5
Published on 03/22/24 / In World / Pop

Koop of luister 'Helemal' hier: https://ChrisSteyn.lnk.to/Helemal

Volg Chris Steyn op sosiale media:

Instagram - https://instagram.com/chris.st....eyn_?igshid=NGVhN2U2
TikTok - https://www.tiktok.com/@chris.steyn_?_t=8hbWmD5t7vZ&_r=1
Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?id=61552364136052&mibextid=ViGcVu
____________________________________________
Lirieke:

Jy weet dit
Alles wat ek deur is
Jy ken my sonder klere
Beter as ekself

My liefde
Sal ek net nie kan stop
Jy weet hoe werk my mal kop
Sonder jou’s eks half

Ek kan jou net nie een dag langer mis nie
Al is ek nie die beste wat daar is nie

Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Die laaste bietjie lug uit hierdie longe
Vat my
Vat my
Tot in ewigheid
My laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal

Op jou, op my
En op ons altwee
Kom ons klink n glas weer
Soveel lê nog voor

As jy jou
Soene ooit moes wegvat
Nie meer aan my sy slaap
Wat bly rerig oor

Ek kan jou net nie een dag langer mis nie
Al is ek nie die beste wat daar is nie

Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Die laaste bietjie lug uit hierdie longe
Vat my
Vat my
Tot in ewigheid
My laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal

Jy weet dit
Alles wat ek deur is
Jy ken my sonder klere
Beter as ekself

Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Die laaste bietjie lug uit hierdie longe
Vat my
Vat my
Tot in ewigheid
My laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal

Geskryf deur: Johan Oberholzer

Show more
0 Comments sort Sort By

Up next